AM043525
NEEM KENNIS DAT `n Aansoek deur Stefan Kotze (ID: 861106 5090 08 2), woonagtig te Eenheid 45, Alinta Kompleks, Bellairsrylaan 241, Glenvista, werksaam by Delmon Mining and Civils (Edms) Bpk, gele te Plot 76, Paddock Wood, Joanweg, Meyerton, en Arista Madelein van Wyk (ID: 871211 0009 08 3), woonagtig te Eenheid 45, Alinta Kompleks, Bellairs- rylaan 241, Glenvista, tans werkloos gebring is. Die aansoek sal aangehoor word op 18 Mei 2026 om 10:00vm in die Hoogge- regshof van Suid- Afrika, Gauteng Plaaslike Afdeling, Johannesburg, onder Saaknommer 2026- 036450, waarin verlof van die Hof versoek word om die huweliksgoederebe- deling wat op hul huwelik van toepassing is (tans binne gemeenskap van goed) te verander deur die ondertekening en regi-
strasie van `n Na-Huwe- liksekontrak (Postnuptial Contract) sonder die toepassing van die aanwasbedeling, ingevolge die Wet op Huweliks- goedere 1984. Enige skuldeisers wie se belange nadelig geraak kan word deur die verandering van die voormelde
huweliksgoederebedeling, mag by die verhoor verskyn om die toestaan van die bevel te opponeer.
Reference Number: AM043525