Editor's choiceLettersOpinion

Kry ‘n ‘bike’ en begin lewe

Meneer, van daardie 'downgrading people' se 'noisy motorbike he got for Christmas' kos meer as jou BMW of Merc wat in jou 'up class area garage' staan

Also read: Some bikes cost more than Aston Manor houses

BIKER TO THE BONE skryf:

Die brief, “Motorbike noise is a nuisance in Aston Manor“, verwys.

Geagte meneer, net so vinnige “reply” op jou kort storie.

Soos jy self gesê het, “We as a community cannot do much about it”, so hoekom dreig jy ons “bikers” met “The community of Aston Manor will take the law in our own hands and do something about it”?

Wat wil jy doen, of eerder, wat dink jy sal jy kan doen? Jy is nog onder die indruk dat vandag se “bikers” minderwaardige manne is.

Meneer, van daardie “downgrading people” se “noisy motorbike he got for Christmas” kos meer as jou BMW of Merc wat in jou “up class area garage” staan. Sulke duur “bikes” word nie deur die “common” mense gekoop wat jy sê ons is nie.

Jou probleem is dat jy nog nie gelewe het nie en geen idee het van wat in die “biker community” aangaan nie. So, as jy reg is, maak jou maak, want ons vat sulke dreigemente nie ligtelik nie.

Kry vir jou ‘n “bike” al is dit een van daai “meerkat BMW’s” en begin lewe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button