DIE judospelers van Ritoru Tatsu Kemptonpark Judo en Kurash-klub het Oos-Gauteng Judovereniging verteenwoordig en het goed presteer by die SA Ope Internasionale Kampioenskappe in Julie. Voor: Keagen Potgieter (silwer S0/50 9 jaar, goud spangevegte seuns 10 jaar), Zander Kruger (goud S0/46 10 jaar, goud spangevegte seuns 10 jaar) en Corne Jansen (S0/34 11 jaar). Middel: Wikus Kruger (0/42 mans groep 3) , Paul Minnaar (goud S0/42 12 jaar) en Kevin Devenish (0/66 mans groep 4). Agter: besoeker Galaxy Acton (goud 0/63 vroue groep 3) en Sensei Alwyn Grobbelaar. Afwesig: John-Michael de Lange (0/46 mans groep 3).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
