Local sportSport

Avion-elftalle wen wedstryde

Miguel Stoman se syfers was 2/1 en Ayanda Thumbane s'n 2/16

AVION Krieketklub se president- voorsitterspanne het die naweek albei hul wedstryde gewen.

Die presidentspan het Actonville met ses paaltjies geklop. Actonville is vir 142 uitgeboul met Sean Aldridge wat ‘n skitterende 4/13 behaal het.

Miguel Stoman se syfers was 2/1 en Ayanda Thumbane s’n 2/16.

Avion se wentelling was 143/4. Die beste bydraes is deur Brandon Harwood (52), Heinrich van Heusden (26) en Kyle Tessner (24*) gelewer.

Die voorsitterspan het met 105 lopies met Cambridge afgereken. Avion het 186 aangeteken met die beste kolfbeurt deur Francois van der walt (48).

Cambridge is vir ‘n skrale 81 lopies uitgeboul.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button