School sportSport

Jeugland se beste huissport-atlete

Met hope talent en baie deelnemers het die Jeugies 2014 met baie gees afgeskop

HOËRSKOOL Jeugland het sy atletiekseisoen verlede week met die tradisionele interhuis-atletiekbyeenkoms afgeskop. Jeugies wat as die topatlete vir die byeenkoms aangewys is, is voor: Marizel van Jaarsveld (beste hekkies meisies en beste langafstande meisie), Janu du Toit (beste hekkies seun), Natasha Rossouw (beste naellope meisie, beste individuele prestasie en junior Victrix Ludorum), Tertius Robberts (senior Victor Ludorum), Kyla Müller (beste hoogspring meisie en senior Victrix Ludorum), Dean Slabbert (junior Victor Ludorm), Chanté Nel (beste skyfwerp meisie) en Tristan Oosthuizen (beste verspring seun). Agter: Adelin Francis (beste spiesgooi meisie), Marthinus Schultz (beste langafstande seun), Darren de Bruin (beste naellope seun), Stephan Buys (beste gewigstoot seun), Zain Bekker (leier van die wenspan, die blouspan), Justin Swart (beste spiesgooi seun), Luke de Beer (beste skyfwerp seun), Nicky Prinsloo (beste verspring meisie), Heinrich Lamprecht (beste hoogspring seun) en Zelda van der Nest (beste skyfwerpmeisie).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button