School sportSport
Riebies se beste huissport-atlete
DIE atlete van Laerskool Van Riebeeckpark het tydens die interhuis top prestasies in hul items behaal. Hulle is Delport Botha (beste seun middelafstande), Jean Lock (beste seun gewigstoot), Klayton Malaza (beste seun hoogspring), Elsje Esterhuise (beste meisie verspring), Kyle Joseps (beste seun verspring), Janique Janse van Rensburg (beste meisie hekkies), Mirnique van der Walt (beste …

DIE atlete van Laerskool Van Riebeeckpark het tydens die interhuis top prestasies in hul items behaal. Hulle is Delport Botha (beste seun middelafstande), Jean Lock (beste seun gewigstoot), Klayton Malaza (beste seun hoogspring), Elsje Esterhuise (beste meisie verspring), Kyle Joseps (beste seun verspring), Janique Janse van Rensburg (beste meisie hekkies), Mirnique van der Walt (beste meisie naellope), Richardt Smit (beste seun naellope), JD Oliver (beste seun hekkies), Ciara Blunden (beste meisie middelafstande) en Minuette du Toit (beste meisie gewigstoot). Afwesig: Tanya Gerber (beste meisie hoogspring).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
