Impies neem deel aan UJ-Reeks
Die spanne het goed gedoen, maar AG Visser en Krugersdorp-Noord was by tye net te sterk vir die Impies
LAERSKOOL Impala het die naweek van 15 Maart aan die UJ-Reeks deelgeneem en soos volg gevaar:
Rugby: 0/9A: 5-5 (AG Visser), 0-17 (Krugersdorp-Noord); 0/9B: 5-0 (Krugersdorp-Noord); 0/10A: 32-0 (AG Visser), 7-0 (Krugersdorp-Noord); 0/10B: 0-5 (Krugersdorp-Noord), 0/11A: 12-7 (AG Visser), 5-5 (Krugersdorp-Noord); 0/11B: 0-0 (Krugersdorp-Noord); tweede wpan: 10-5 (AG Visser), 17-0 (Krugersdorp-Noord) en eerste span: 24-0 (AG Visser), 17-0 (Krugersdorp-Noord).
Netbal: 0/10A 7-3 (AG Visser), 8-9 (Krugersdorp-Noord); 0/10B 10-3 (AG Visser), 8-9 (Krugersdorp-Noord); 0/11A 3-13 (AG Visser). 0/11B 4-6 (AG Visser); 0/12A 12-11 (AG Visser), 2-29 (Krugersdorp-Noord); 0/12B 19-11 (AG Visser), 14-4 (Krugersdorp-Noord); 0/13A 25-10 (AG Visser), 2-22 (Krugersdorp-Noord); 0/13B 18-2 (AG Visser), 15-9 (Krugersdorp-Noord).
