Local sportSport

Valke veg vir plek in premier-divisie

Die Valke kan dalk hierdie jaar in die premier- divisie speel

DIE Valke is tans gewikkel in ‘n stryd om na die premier-divisie van die Absa Curriebeker op te skuif.

Die Valke, saam met vyf ander eerste divisie-spanne, ding mee in ‘n tipe mini-toernooi waar die wenner na die premier-divisie sal opskuif.

Tot dusver het hulle twee wedstryde gespeel. Die Valke het hul eerste wedstryd teen die Luiperds op Barnardstadion verloor en Saterdag hul tweede teen die SWD Arende op George gewen.

Hier is die bepalings vir die oorblywende wedstryde:

28 Junie om 3nm: Valke vs Border op Barnardstadion.

5 Julie 3nm: Valke vs Boland op Barnardstadion.

12 Julie om 3nm: Valke vs Griekwas in Kimberley.

19 Julie om 3nm: Valke vs Griffons in Welkom.

Meet the players here

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button