School sportSport

Sy skiet vir SA in Londen

DOMINIQUE Botha (16), ‘n graad 11 leerling van Hoërskool Birchleigh, is gekies om van 4 Augustus vir vier dae in Londen aan die jaarlikse British Junior International ( BJI ) 2014 kompetisie deel te neem, waar sy sal deel wees van die Suid-Afrikaanse Nasionale Skool Skietunie ( SANSSU ) se span. Sy skiet tans in …

DOMINIQUE Botha (16), ‘n graad 11 leerling van Hoërskool Birchleigh, is gekies om van 4 Augustus vir vier dae in Londen aan die jaarlikse British Junior International ( BJI ) 2014 kompetisie deel te neem, waar sy sal deel wees van die Suid-Afrikaanse Nasionale Skool Skietunie ( SANSSU ) se span. Sy skiet tans in die presisie-klas. Na die kompetisie verby is gaan hulle kans kry om deur Engeland te toer en van die besienswaardighede te verken.

c7dom2

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button