
HOëRSKOOL Kemptonpark se uitslae van die afgelope week:
Netbal: 0/14A vyfde uit agt spanne by die Gauteng-finale van die winterspele. Net twee spanne per streek is genooi.
Tuks-Fastnet-toernooi: eerstes: Kempies 20 vs Oos-Moot 15, Kempies 36 vs Girls High 2.
O/15: Kempies 24 vs Oos-Moot 15, Kempies 16 vs Affies 13.
Tennis: drie seunspanne wen Oos-Gautengkampioenskappe – Kempton B 39 vs Oosterlig B 33, Kempton C 32 vs Volkskool Heidelberg 24, Kempton E loslootjie.
Skaak: 0/18 wen silwer by die distriksfinaal.
Die spanlede was Joshua Agenbag, Annika du Plessis, Stefan Jonker, Conrad Schoeman, Gerhard de la Porte en Dillan Reinecke.
Gholf: C span wen Ekurhuleni-liga. Walter Behr (algehele wenner van Ekurhuleni), Ruhan van Dyk en Tiaan Stolz is vir die Ekurhuleni-span gekies.
Artistiese gimnastiek: Oos-Gauteng vs Vaaldriehoek – Kempies wen 16 goue-, 20 silwer- en 12 bronsmedaljes.
Vlak 2: Elandi de la Rey (1ste), Monique Cordier (2de). Vlak 3: Megan van Niekerk (1ste), Shanea du Plessis (2de). Vlak 4: Jessica Holder (3de), Christine Müller (4de), Vlak 5: Sheé Lotz (2de), Zelmari Hoogenboezem (3de). Vlak 7: André Geyer (1ste).
Revue: die revuegroep het Vrydag ‘n prestige-toekenning (95%) verwerf.
Krieket vs Hans Moore:
O/15B: Kempies 169/0. Hans Moore 67 almal uit. Kempies wen met 102 lopies.
Die openingskolwer kolf al 20 beurte en Kevin Olivier teken 88 lopies aan. Jordan Vosloo 4/3. Speler van die wedstryd: Jordan Vosloo.
Derdes: Hans Moore 127/10. Kempies 131/3. Kempies wen met 7 paaltjies.
David Bennet 76*. Speler van die wedstryd: David Bennet.
O/14B: Kempies 169/3. Hans Moore 58/7.
JJ Otto 27, Dylan Schwarts (speler van die wedstryd) 1/6.
O/14A: Kempies wen met 6 paaltjies. Hans Moore 136. Kempton 137 met een bal oor en wen met 6 paaltjies.
UJ Coke Rugbyreeks: Kempies wen teen Klerksdorp 77-24. Speler van die wedstryd Francois Erasmus.
Ringbal: Ligawedstryde: M0/15A Kempton 12 Birchleigh 22, M0/15B Kempton 2 Brandwag A 30.
Seuns: Kempton 9 Barbarians 24.
M0/17A Kempton 22 Hans Moore 14, M0/17B Kempton 30 Noorderlig 2.
Seuns: Kempton 19 Brandwag B 10.
S0/18 Kempton 30 Brandwag 2.
Meisies Kempton 32 Goudrif 6.
