Local sportSport

Mostert is Valke se spelers se speler van die jaar

DIE Valke Rugby-unie het Vrydagaand sy jaarlikse prysuitdeling by Tsogo Sun se Southern Sun OR Tambo Hotel gehou. JP Mostert (middel) is aangewys as die spelers se speler van die jaar asook die skeidsregters se speler van die jaar. Jacques Verwey is aangewys as speler van die jaar, maar kon ongelukkig nie daar wees om …

DIE Valke Rugby-unie het Vrydagaand sy jaarlikse prysuitdeling by Tsogo Sun se Southern Sun OR Tambo Hotel gehou. JP Mostert (middel) is aangewys as die spelers se speler van die jaar asook die skeidsregters se speler van die jaar. Jacques Verwey is aangewys as speler van die jaar, maar kon ongelukkig nie daar wees om sy prys te ontvang nie. By Mostert staan die unie se hoof uitvoerende beampte, Jurrie Coetzee (links) en die unie se president, Vivion Lottering.

Sien nog foto’s hier

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button