Local sportSport

Kempies genomineer vir Ekurhuleni Women in Sports Awards

Die volgende afrigters en atlete van Hoërskool Kempton Park is genomineer vir die Ekurhuleni Women in Sport Awards waarvan die toekennings op 25 September aangekondig sal word.

Die volgende afrigters en atlete van Hoërskool Kempton Park is genomineer vir die Ekurhuleni Women in Sport Awards waarvan die toekennings op 25 September aangekondig sal word.

LEES OOK:

Post-antibiotika era praatjie

Rozanne Coertse en Anet Coetzee is vir Afrigter van die Jaar genomineer, en Courtney Heymans en Karla van Staden vir Skole Sportpresteerder van die Jaar.

Also follow us on:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button