Community galleriesGalleries

GALLERY: Toekomstige veranderinge aan damwal bring nostalgie

Die damwal word verhoog, en ek kan nie help om nostalgies te raak as ek aan die plek dink nie... So, nou vat ek my kamera saam as ek op die damwal gaan stap!

Soos baie inwoners, is ek in Tzaneen gebore en lê meeste van my herinneringe in dié mandjie.

Van kleins af was die damwal ‘n gunsteling vir ‘n Sondag uitstappie op ‘n warm dag of net saam vriende daar kuier.

Is nou nie asof die damwal gaan verdwyn nie, maar ‘n mens kan nie help wonder hoe baie hy gaan verander na meneer die bouer daar klaar is nie.

Een van die “perks” van joernalis wees, is dat ek ‘n kamera byderhand het.

Ek het in die week fotos gaan neem en wie weet, dalk deel van my mede-Tzaneeners die nostalgie saam my.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button