Editor's choiceLocal newsNews
VIDEO: Brand bedreig dieseltenks
‘n Brand het onstaan in die nuwe industriële gebied Donderdagmiddag.
Dis onseker hoe die brand begin het.
Brandstigting word nie uitgesluit nie.
Die brandende teer en bande het ‘n groot swart wolk die lug ingestuur.
Die brand het naby groot dieseltenks ontstaan, en dit het die situasie uiters gevaarlik gemaak.

Die brandweer en nooddiens personeel was op die toneel.
Alles was onder beheer.
Meer later.
Om na die video te kyk, klik op: https://tinyurl.com/pn3pkxu
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



