Local newsNews

ZZ2: Spog-bul, Heinz gekroon as kampioen

'n Groot eer het ZZ2 weer te beurt geval. Heinz, die Pinzqauer stoetbul is Dinsdag aangewys as Suid Afrika se nasionale kampioen.

Die 29 maande oue stoetbul, Heinz van ZZ2 het Dinsdag tydens die Bloemfontein skou met die titel as kampioen weggestap tydens die Vleissentraal-SA Stamboek Elite bul groei-klas-toets 2016 kompetisie.

Paul Bester, lewende hawe se algemene bestuurder by ZZ2  het aan Letaba Herald gesê dat hy persoonlik baie trots is op die prestasie maar dat dit vir die ras baie belangrik is.

“Dit beteken baie vir die boerdery en vir ZZ2 en in die stilligheid maak ons naam met ons beesboerdery,’ het hy aan die Herald gesê tydens ons besoek daar.

‘There’s no business like show business, en ons het ons bul gaan vertoon,’ vertel Bester

Die  trofee wat ZZ2 by die skou ontvang het vir hulle kampioen bul, is ‘n bewys dat Heinz, die stoetbul, die kollig gesteel het.

Hou Letaba Herald dop vir ‘n volledige artikel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button