Local newsNews
WAARSKUWING: Abnormale vrag op R71
'n Konvooi met abnormale vrag is tans op 'n slakkepas op die R71.
Motorsiste word gevra om uiters versigtig en geduldig te wees.
Dit is tans onduidelik waarheen die konvooi oppad is, maar daar word vermoed dat die vrag moontlik na Phalaborwa onderweg is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



