Local newsNews

Nog twee ongelukke in Tzaneen

Twee ongelukke in Tzaneen het nooddienswerkers Saterdag besig gehou.

Volgens inligting het een van die ongelukke plaasgevind op die R36 naby Hoërskool Merensky nadat die bestuurder glo beheer oor die motor verloor het.

Die motor lê op sy dak na die ongeluk. Die bestuurder het glo na bewering beheer oor die motor verloor.
Die motor lê op sy dak na die ongeluk. Die bestuurder het glo na bewering beheer oor die motor verloor. Foto: Verskaf

In ‘n ander ongeluk, op die Deerparkpad het ‘n motor na bewering in die verkeerde baan teen ‘n wit Fiesta gebots.

Die ongeluk het om omstreeks 17:00 Saterdagmiddag plaasgevind.

Foto verskaf.
Foto verskaf.

Die motoriste van beide ongelukke is glo in die hospitaal opgeneem.

Foto verskaf.
Foto verskaf.

Na wat verneem word is hulle alreeds ontslaan.

Lees:

Woman killed in accident close to Merensky High school

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button