NewsSchools

Vossies se top akademiese presteerders

Die Hoërskool Ben Vorster het tydens hulle jaarlikse prysuitdeling wat in Februarie gehou is 'n trofeë en ‘n kontantprys vir die toppresteerder in elke graad vir die vorige akademiese jaar oorhandig.

Zinnia du Plessis wat in 2016 ‘n gemiddeld van 93.2% in graad 8 gehandhaaf het was die toppresteerder vir graad 8.

Zinnia du Plessis.

James Vorster het die beste punte van die graad 9-groep gehandhaaf met ‘n gemiddeld van 92.9%.

James Vorster.

Juané Croukamp (87,1%) en Adriaan Roets (89.6%) was onderskeidelik die top leerders in graad 10 en 11.

Juané Croukamp.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button