Local newsNews

VIDEO: En daar kap hulle weer ‘n waterpyp raak in Douglasstraat…

'n Waterpyp is weer in Douglasstraat raakgekap deur konstruksiewerkers...

‘n Inwoner het die video geneem, waar konstruksie werkers weer ‘n waterpyp raakgekap het in Douglasstraat.

Volgens haar is dit nou die vierde insident waar, skynbaar onbevoegde konstruksiewerkers, ‘n waterpyp raak kap.

Die video is omstreeks 11:00 vanoggend geneem.

Kyk die video:

Letaba Herald het op 26 Junie ‘n video geplaas waar daar toe ook ‘n waterpyp raak gekap is in die selfde straat.

Kyk na video hier: VIDEO: En so word water weer gemors na ‘n ‘per-ongeluk’ in Douglasstraat

Die vaardigheid van die werkers was toe ook  bevraagteken.

Volgens haar het ‘n amptenaar van die GTM omstreeks 11:30 opgedaag en is die water toegedraai.

Kan Tzaneen regtig bekostig om kosbare water so nalatig te verloor nie?

Wat se jy?

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button