Local newsNews

TZANEEN: Bakkie ploeg deur begrafnisonderneming

'n Bakkie het vanoggend deur Doves begrafnisonderneming se ingang geploeg in die Morgangebou.

Volgens weknemers van Dove het die bakkie voor die winkel probeer parkeer.

Die ingang van Doves wat erg beskadig is vanoggend na ‘n bakkie daardeur geploeg het.

‘Die volgende oomblik toe bars die bakkie deur die ingang,’ is aan Letaba Herald vertel.

Skade.

Die ontvangs dame is na die hospitaal geneem en word vir skok behandel.

Die bestuurder van die voertuig neem tans verklarings af by die polisie.

Niemand is beseer in die ‘ongeluk’ nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button