Lara Schutte het die Koos Erasmus wisseltrofee as beste senior meisiesatleet en die K. Cronjé wisseltrofee as belowendste landloop atleet van die jaar asook die Lindie Grey wisseltrofee ontvang vir beste landloop meisiesatleet van die jaar.
Frans Pohl het die J de Vos wisseltrofee ontvang vir die beste seuns tennisspeler van die jaar.Bernard Vermaak het die Gideon de Wet wisseltrofee ontvang vir die beste rugbyspeler van die jaar.Sean Roulston het die Kohler wisseltrofee vir die beste atletiekprestasie vir die jaar ontvang – hy verwerf ‘n silwer medalje tydens die SA-kampioenskap.Gustav Prinsloo het die Deon Goosen wisseltrofee ontvang vir die beste senior seunsatleet van die jaar.Atwell Mokgoloboto is aangewys as die krieket bouler van die jaar, beste senior speler van die jaar en het hy ‘n uisonderlike prestasie toekenning ontvang.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!