
‘n CPF lid het vir Pieter Gerber, van Ofcolaco Sub CPF, geskakel en hom ingelig dat persone mangos op sy plaas ‘pluk’, vertel Gerber.
Verskeie rolspelers is na die toneel ontbied, wat polisie-lede en sekuriteits maatskappye van Tzaneen ingesluit het.
“Ons het die mense uit die boorde uitgedryf en ‘n hele klomp arrestasies is gemaak,” vertel Gerber verder.
Lees: ‘Landgrab’ turns out to be mango theft
Dit was glo nie grondbesetting nie, en skynbaar net weer bloot ‘n kwessie van roof.
Dit is vermoedelik dieselfde Cailies gemeenskap wat vroeër die maand ‘n ander plaas geplunder het.
For more news your way, follow Letaba Herald on Facebook and Twitter.



