Local newsNews

VOORSKOU: Verre Noord Toy Run vermaak Tzaneen

Motorfiets ryers vanuit alle hoeke van Limpopo, het Sondag, 26 November, hulle speelgoed op motorfietse Tzaneen toe gebring vir hulle jaarlikse ‘Verre Noord Toy Run’ wat deur Road Hogs Tzaneen aangebied is.

Op ‘n sopnat dag, met die wolke wat grys in die lug hang, het die ryers allerande speelgoed saam gebring wat die dag veel meer kleurvol en ligter gemaak het.

Ryers vanaf so ver as Phalaborwa, Musina en Louis Trichardt het die moeilike nat pad getrotseer om seker te maak hulle mis nie al die pret nie.

Vir die volle artikel en fotos, lees gerus hierdie week se uitgawe van die Letaba Herald.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Blake Linder

Blake Linder is based in Mbombela and is a Senior Journalist at the Lowvelder. He carries with him nearly a decade's worth of experience in media. He has previously worked as News Editor, but now primarily focuses on Sport News, having previously won awards for both his sports writing and photography.

Related Articles

Back to top button