Die 0/14 aflos-span het ook tydens die byeenkoms gewys wat in hulle steek en ‘n rekord verbeter onder luide aanmoediging en toejuiging vir die jong span se puik vertoning.
Kyk gerus na die video. Dit was spreekwoordelik ‘n weghol oorwinning.
Video: Kyk hoe nael die Vossies se 0/14 aflos-span vir ‘n weghol oorwinning:
Die deelnemende skole was: PHS, Merensky, Frans du Toit, HTS Tom Naudé, Piet Potgieter en Hans Strijdom.
Die volledige uitslae sal in die week se uitgawe van Letaba Herald verskyn.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.