Local newsNewsLifestyle

TZANEEN: Bekende sakevrou ontvoer

ń Bekende inwoner en sakevrou is in die vroeë oggendure aangerand en ontvoer.

Haar seun was ook vasgebind tydens die inbraak.

Volgens ń woordvoerder van die plaaswag is sy later opgespoor in ń informele nedersetting.

“Letaba Brandwag het eerste reageer en daarna is alle plaaswagte ontplooi. All sekuriteits firmas het ook gehelp en ons het super goeie diens van die polisie gekry tydens die soektog,” is aan die Herald vertel.

Lees: TZANEEN: Manhunt launched after brutal killing of local businessman and assistant

Meer besonderhede volg in die volgende uitgawe van Letaba Herald.

Die ondersoek is tans in ń sensitiewe stadium en sekere inligting word weerhou wat tans nie in die publiek se belang is nie.

Lees: Kidnappers intercepted, victim rescued about 43km outside Polokwane

“Die ongelooflikste van alles is dat haar kleindogter wat weggekruip het tydens die voorval ongedeerd is,” is aan die Herald vertel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button