Local newsNewsSchools
Laerskool Tzaneen neem aan atletiek deel
Laerskool Tzaneen was een van die skole wat onlangs aan die Interskole-atletiekbyeenkoms deelgeneem het.
Laerskool Tzaneen se atlete geniet hul gate uit tydens die 2020 interskole-atletiekbyeenkoms wat onlangs gehou is. Hier is ‘n galery van die dag se gebeure.

Kyk hier na ‘n galery van die kinders – en onderwysers – van die dag.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




































































































































































