EntertainmentLifestyle

VIDEO: Kon Tzaneen se hitte ‘n eier laat bak in die son?

So kon ons 'n eier in die son bak?

Met die grade wat vandag weer op 37  staan het Letaba Herald se span ge-eksperimenteer met: ‘Dit is so warm jy kan ‘n eier in die son bak.’

Ons het ‘n staalbak vir twee ure in die son laat staan en teen 14:00 het die gebak begin.

Watter teleurstelling.

Die eier wit en geel het net so bly lê, en geen gebak het begin nie.

Ons susters koerant in Pretoria, die Pretoria East Record het dit ook gister probeer. Op die dak van ‘n kar, en self op die teerpad.

Klik op die skakel om te sien of hulle heerlike eier kon eet: https://tinyurl.com/p9t2aug

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button