EntertainmentLifestyle

TZANEEN: Dit is weer tyd vir die jaarlikse ‘Tavern Tour’

Een van die hoogtepunte op die jaarlikse sosiale kalender, die sakekamer en SA Brouerye se “Tavern Tour” vind weer Donderdag, 16 Mei, plaas.

Een van die hoogtepunte op die jaarlikse sosiale kalender, die sakekamer en SA Brouerye se “Tavern Tour” vind weer Donderdag, 16 Mei, plaas.

Kaartjies vir die gewilde besoeke aan omliggende tavernes word gewoonlik opgeraap en is binne enkele dae uitverkoop.

The annual Tzaneen Chamber of Commerce SA Breweries Tavern Tour is around the corner.

Kaartjies kos R250 per persoon en sluit die busvervoer, voldoende Black Label en ‘n heerlike tradisionele ete in.

Die bus vertrek stiptelik om 17:00 die middag vanaf die skouterrein en keer weer omstreeks middernag terug.

Besprekings word slegs aanvaar met betaling.

Vir besonderhede kan Naomi geskakel word op 083-280-9723 of per epos by admin@ tzaneenchamber.gov.za

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button