Hoerskool Monument

Baie geluk aan ons klas van ’23! Pragtige prestasies is behaal en die skool is trots op julle. Dankie aan ons personeel wat absoluut toegewyd was en steeds is. Good luck with all your future plans. Ons weet jy sal as oud-Monumentaar jou positiewe bydrae in ons samelewing lewer. ‘’Liewer slyt as roes’’

Johann Calitz Skoolhoof

 
Back to top button