GalleriesSchools galleries
Riebeeckrand se Game of Times-revue in FOTO’S
Op Dinsdag, 17 September het Hoërskool Riebeeckrand beïndruk met hul en Game Of Times Musical-revue. Volgens Leona Esterhuyse, een van die organiseerders van die revue, het talle bejaardes spesifiek dié vertoning bygewoon wat gevul was met komedie, danse en sang. Verskeie karakters, waaronder Romeo en Juliet, nuuslesers, Elvis en Winnie Madikizela Mandela het die gehoor beslis stomgeslaan met hul optredes.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

























































































