Die Herald het by die hoof van Hoërskool Riebeeckrand, Annelize van den Berg gaan uitvind wat haar nuwejaarswense vir 2019 aan Randfontein se gemeenskap is.
Kyk hier:
“My nuwejaarswens aan ons wonderlike dorp se inwoners is dat almal se lewens gevul sal wees met liefde, vrede en vreugde. Ek glo dat ons in 2019 mekaar se hande kan vat om ons dorp op te bou,” het Annelize gesê.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Roodepoort Record
Krugersdorp News
Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



