Local newsNews

Nuwe bestuur vir VLU Middelvlei-tak

Vrouelandbou-unie (VLU) se Middelvlei-tak het onlangs hul eerste vergadering van 2022 gehou asook hul nuwe bestuur gekies.

Die dames van die Vrouelandbou-unie (VLU) se Middelvlei-tak het op Donderdag, 13 Januarie by Cafe Esspresso bymekaar gekom vir hul eerste vergadering van 2022 asook die verkiesing van hul nuwe bestuur.

Na die verkiesing het die dames ‘n heerlike ontbyt saam geniet en nuus uitgeruil na die lang vakansie. Hulle het ook twee nuwe lede by die VLU verwelkom.

Die nuut verkose bestuur is soos volg:

• Voorsitter – Ria Herbst
• Visevoorsitter – Elaine de Koker
• Sekretaresse – Lizelle Viviers
• Tesouriere – Judie Wagner
• Puntebeampte – Bokkie Meyer
• Addisionele lede – Frances van der Merwe, Anna Marie van Dyke-Geyser en Trudy Holtzhausen

Anna Marie en Trudy is die nuwe lede wat aangesluit het.

Ria het vertel dat hulle baie uitsien na die jaar wat voorlê.

Die dames tydens die vergadering. Foto: Michelle Roodt.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button