CrimeLocal newsNews

Die meerderheid van dié week se 18 insidente is diefstal, betreding en huisbraak – EPR

Jongste volledige misdaadverslag van EPR dui aan dat die meeste insidente by besighede en diefstalverwant was.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 18 insidente van Maandag, 4 Julie tot Sondag, 10 Julie gerapporteer is.

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het agt insidente by besighede, sewe by woonpersele, een by ‘n kerk, een by ‘n pad en een by ‘n selfoontoring plaasgevind.

Diefstal, betreding en huisbraak was hoog op die lys met twee insidente elk.

Kyk na EPR se volledige verslag hieronder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Inligting verskaf.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button