Gemeenskapslede van Toekomsrus staan nie terug vir uitdagings nie en het besluit om gereeld dele van die gemeenskap op te knap.
Inwoner Koekie Allie het vertel hulle het ‘n inisiatief begin waar hulle elke Vrydag by ‘n area bymekaarkom om onder andere gras te sny en skoon te maak.
• Also read: Dumping site in Toekies: 22 years and counting
Verlede maand het hulle juis die gras om Toekomsrus Primary School gesny en skoongemaak asook by die Toekomsrus swembad.
Na hul harde werk het almal ‘n ete saam geniet en hul verskeie paaie gegaan.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



