Vroue so oud as 80 doen Yoga!
Die lede van die Toekomsrus Seniorburger Gesondheidsklub is nooit bang vir 'n uitdaging nie en het onlangs joga probeer bemeester.
Op Dinsdag, 25 Junie, het die lede van die Toekomsrus Seniorburger Gesondheidsklub vir die heel eerste keer joga probeer bemeester.
Volgens Moss Maimane, afrigter by die klub, het Wêreld Joga-dag op 21 Junie die verandering in hul oefenprogram geïnspireer.
“Joga oefen jou liggaam en siel,” het hy gesê.
Die klub het 35 lede bo die ouderdom van 50 jaar en Moss het gesê dat die oudste lid 80 is. Hulle kompeteer met soortgelyke klubs in die omgewing.






















Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!



