Golden Score presteer in Vanderbijlpark
Golden Score Judoklub in Randgate het verskeie podiumplekke behaal tydens die Nasionale Ope in Vanderbijlpark.

Golden Score Judoklub in Randgate het met nie minder nie as sewe eerste plekke tydens die jaarlikse Nasionale Ope in Vanderbiljpark gespog.
Michelle Booyse, eienaar en stigter van Golden Score Judoklub en hoof sensei (derde dan) was bitter trots op elke judoka se prestasie.

“Ons werk nie net vir daai eersteplek-medalje nie. Elke bietjie vordering is vir ons ‘n wen,” het sy gesê.
Die volledige uitslae is as volg:
Eerste plekke:
• Olicris Yembe
• Liam Venter
• Karla Botes
• Meghan Pretorius
• Christo Collins
• Madison Lombaard
• Melicia Venter
Tweede plekke:
• Mila Labuschagne
• Ju-ane Fourie
• Retabile Setlai
• Brendan Venter
• Abby le Clus
• Reynard Venter
• James Holder
Derde plekke:
• Meleah Mae Opperman
• Reece Henderson Mans
Vierde plekke:
• Zak Scheepers
• Dane Esterhuizen
• Keanen Venter
• Carien du Plessis
Vyfde plekke:
• Armand Pretorius
• Kristen Wahl
Sesde plekke:
• Kaylib Kyle
• Nico Swart
• Johan Collins
Sewende-plek:
• Stian Smit
Agste plek:
• Dian Fullard