Local sportSport

Sportmangees en pret was die wenners

Op Donderdag, 23 Januarie het ouers, oumas en oupas by Laerskool Rapportryer bymekaargekom vir Rappies Pre-primêr se atletiekdag.

Talle ma’s en pa’s van Laerskool Rapportryer het hul kleuters onlangs by Rappies Pre-primêr se atletiekdag ondersteun.

Shanè, Jennike en Cornè van Tonder na die byeenkoms.

Soos altyd was die kleuters opgewonde om deel te neem en is kort-kort deur hul ouers en grootouers vanuit die pawiljoen aangemoedig.

Die skool wens al die leerdertjies geluk, want elkeen is ‘n wenner.

Die kleuters staan reg om weg te spring.
Kyk net hoe lekker hardloop die kleuters!.
Foto: Michelle Roodt.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button