CrimeLocal newsNews

NUUSFLITS: Gesteelde voertuie by kompleks gekry

Drie gesteelde voertuie is in ’n kompleks gevind.

Drie gesteelde voertuie is Donderdag by ‘n sekuriteitskompleks in Daan de Wet Nellaan, Akasia, gekry.

Die polisie het op die motors beslag gelê in reaksie op ‘n wenk, sê woordvoerder Riana van Aarde. Nog gesteelde items, soos polisie-weerkaatsbaadjies en elektroniese toestelle, is by die kompleks gekry.

Inhegtenisnemings sal binnekort gedoen word danksy die inligting wat aan die polisie deurgegee is.

“Ons bedank die gemeenskap vir hul samewerking,” sê Van Aarde.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button