Bethal Rugbyklub gaan teen Ermelo Rugbyklub speel

Bethal se plaaslike rugbyklub gaan op Saterdag, 20 Junie teen Ermelo se eerstespan speel.
Bethal Rugbyklub oefen op Dinsdae en Donderdae vanaf 6nm tot 8nm.
Vir meer inligting, skakel Jannie Burger by 072 547 2342.

Back to top button