Country dans
Giving Hearts se Countrydag vind op 3 Junie plaas en daar is nog stalletjies beskikbaar. Kaartjies kan ook nog vir die dans gekoop word. Dit begin om 6nm. Daar gaan onder andere lugkastele wees. Vir besprekings, skakel Alta by 071 107 7261.
