Geniet Secunda Markdag aangebied deur Davieshof Inwoners Noodfonds
Die Secunda Markdag.
Kom deel in ‘n dag vol pret. Stalletjies: Boereworsrolletjies, pannekoek, kermispoeding, heerlike tuisgebak, handwerk, vars produkte, springkasteel, sandkuns en vele meer.
Laerskool Secunda en Laerskool Goedehoop se trompoppies gaan optree.
Vir navrae of meer inligting, skakel Dina by 082 927 2510 of Marie by 082 410 8311.