Groot rugby by Ligbron
Al vyf van Ligbron se B-spanne speel in die Mpumalanga-finaal en drie van die vier A-spanne speel in die semi-finale van die provinsie.
Alle Liggies en oud-Liggies word uitgenooi om die seuns op hul tuisveld te ondersteun.