Het jy ’n omgee hart
Solidariteit Helpende Hand kom Maandag, 24 April om 10vm by Davieshof Ouetehuis in Secunda bymekaar.
Me. Alisha de Lange gaan meer van Helpende Hand vertel om te kyk of hulle meer mense betrokke kan kry.