Kerk bied basaar aan
BETHAL – Die AC Kerk bied op Saterdag, 6 Junie om 9vm ’n basaar by die Gereformeerde Kerk aan.
Daar gaan kosstalletjies, ’n kosmostafel en ’n kindertafel wees.
Skakel dr. Henk Grobler by 072 484 9471