Kleuterskool bied funksie aan

Laerskool Marietjie van Niekerk se kleuterskool bied op 31 Julie om  6.30nm “Dancing with a Western Swing Come on Down it’s a Texas thing” aan.

Die skool nooi die gemeenskap om die aand by te woon.

Skakel Estie Coetzee by 072 795 1863.

Back to top button