Kleuterskool bied funksie aan

“Dancing with a Western Swing Come on Down it’s a Texas thing” word deur Laerskool Marietjie van Niekerk se Kleuterskool in Bethal, op Vrydag, 31 Julie aangebied.

Die skool nooi die gemeenskap om die aand te ondersteun.

Skakel Estie Coetzee by 072 795 1863.

Back to top button