NG Kerk Eendracht hou basaar
Die NG Kerk Eendracht by Leandra geleë hou Saterdag, 10 Junie basaar om 10vm.
Daar sal ’n kinderpartytjie, warrior race, pannekoek, sweepklap, gebak, kerrie en rys, ponieritte, biltong, sosasties, vetkoek, plaasmark, vleis en skyfskiet wees.
Vir meer inligting skakel dr. Samuel Louw by 082 465 4725 of me. Jeanette Louw by die kerkkantoor by 082 365 1362.