Oostelike Streek Sierduifskou

Die Oostelike Sierduifskou vind 10-13 Mei by die Ermelo Skougronde plaas.

Die verrigtinge begin om 08:30 en die wenner word 15:00 aangekondig.

Vir meer inligting skakel At van Jaarsveld by 072 368 1214.

Back to top button