Skenk bloed en wen

Die Suid-Afrikaanse Bloedoortappings Diens, Ermelo nooi alle skenkers om 24 Junie by die plaaslike-tak te skenk. Skenkers op dié dag kwalifiseer almal vir die trekking van ’n ontbyt-geskenkbewys.

Back to top button