Spandeer die oggend saam met Styl-Guru Hannon

Die Glam-guru, Hannon Bothma, is 27 Mei teen 11vm by Fortis Hotel in Evander.

Vir die beste praktiese styl en mode wenke moet dié oggend nie mis geloop word nie.

Bespreeking is noodsaaklik.

Om jou sitplek te verseker kontak Mariska op 071 562 3424.

Back to top button